24 The Bridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

24 The Bridge bied selfsorgverblyf in The Bridge Holiday Resort-kompleks in St Lucia, op die oewer van die St Lucia-riviermonding.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ’n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei, breekware en genoeg kasspasie. Die sitarea het gemaklike banke en 'n TV.

Gaste het toegang tot ’n parkeerplek met skaduwee en daar is 24 uur-afstandbeheertoegang en -nagsekuriteit. Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, muurbalbane en 'n tennisbaan wat gaste gerus kan gebruik.

Slaapplek

'n Bespreking by 24 The Bridge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 24 The Bridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za