244 Ocean View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

244 Ocean View is in die afgeleë dorpie Hondeklipbaai aan die Namakwalandse kus geleë, waar vrede en rustigheid heers. Hier is almal welkom, en gaste kan vrymoedig al langs die 14 km-lange kuslyn rond beweeg. Verblyf word in ’n een- asook ’n tweeslaapkamerwoonstel gebied.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 3 gaste en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede kamer het 1 enkelbed en ’n oopplan-badkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 met binnebraai-geriewe en die sitarea het ’n gemaklike sitstel.

Die aparte eenslaapkamer-woonstel het ’n dubbelbed en aparte badkamer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 244 Ocean View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false