LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 245 on 10th | LekkeSlaap
+29

245 on 10th

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 245 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

245 on 10th bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike vakansiehuis oorkant Grotto-strand in Hermanus. Dié smaakvolle huis het 4 slaapkamers en is 200 m van die strand af, en daar is kuier-areas binne en buite, 2 braai-areas en 'n pizza-oond.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste in 4 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en die vierde kamer het 'n dubbel- en enkelbed. Die vierde en vyfde kamer het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort. Al 4 kamers is op die boonste verdieping, saam met die sitarea en sondek.

Die oopplan-kombuis en -eetarea is op die onderste verdieping, asook 'n TV-kamer met volledige DStv-kanale. Die kombuis is toegerus met 'n elektriese oond, stoof, mikrogolf, yskas, ketel, broodrooster en koffiemasjien. Die kombuis het 'n aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en skoonmaakmiddels. Die huis het WiFi en strandhanddoeke.

Die huis buite-eetareas aan die noorde en suide van die huis, draagbare braaigeriewe en 'n braai-area met 'n ingeboude braai en pizza-oond. Daar is veilige parkeerplek vir 4 voertuie op die perseel. Gaste kan in die privaat tuin of op die balkon ontspan wat 'n gedeeltelike see-uitsig het. Daar is 'n buitestort waar gaste die seesand kan afspoel na 'n dag op die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by 245 on 10th sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • 10de Straat 245 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 245 , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAieustmEMDzKj4aDHjPMJG4duxjeqTIC3XcBzhZVDHrfwRPEKzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 8) 245 10th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.412996893223 19.291745868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!