LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 246 Pebble Beach | LekkeSlaap
+15

246 Pebble Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Sibaya-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 875 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

246 Pebble Beach is 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 'n uitsig oor die swembad in 'n veilige kompleks tussen Umhlanga Rocks and Umdloti Beach. Die kompleks is naby 'n casino, die Kings Park-atletiekstadion, Moses Mabida Stadion, Umhlanga Vuurtoring en die lughawe.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 2 badkamers en is ideaal vir 4 gaste. Die slaapkamers het lugversorging, dubbelbeddens en en suite-badkamers met baddens en storte.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel, 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n balkon. Die woonstel het ook WiFi en bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die kompleks spog met 'n speelarea vir kinders en 'n pragtige terras met 'n swembad en gasbraaigeriewe op die dak.

Slaapplek

’n Bespreking by 246 Pebble Beach sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Heleza-boulevard 2, Sibaya-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 875
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza-boulevard 2, Sibaya-rylaan, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkCa4eQKrpq6I3t6439cL81ERfwCpse7g6r6pm3Q2ccIVTjc2dS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 875  per nag (plek vir 4) 2 Heleza Boulevard Sibaya Drive 4320 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.683089 31.1068269
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!