Sugar Bird Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sugar Bird Cottage is 'n selfsorgwoonstel in Hermanus. Hierdie eenslaapkamerwoonstel het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en is naby die Blouvlagstrand, Grotto Beach.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n groot stort. Die sitarea het 'n leerbank, 'n slaapbank en 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Die kombuisie is toegerus met 'n wasbak, mikrogolf, yskassie, ketel, broodrooster en basiese eetgerei. 'n LED-lig en klein gasstoof is beskikbaar om water te kook gedurende beurtkrag. 'n Kampbed is ook beskikbaar.

Sugar Bird Cottage het ook onderdakparkeerplek agter 'n heining en hekke, en die akkommodasie is net 'n kort entjie se ry van Grotto-strand en Voëlklipstrand af.

Slaapplek

'n Bespreking by Sugar Bird Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Kenmerke

Badkamer

  •  Stort
  •  Seep
  •  Ondervloerse verhitting

Dienste

  •  Koordlose Internet

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Ondervloerse verhitting

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sugar Bird Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false