LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25 Berkeley Square | LekkeSlaap
+23

25 Berkeley Square

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 7, Berkeley Square 25, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

25 Berkeley Square is 'n selfsorgwoonstel sowat 200 m van Seepunt se promenade af. Die woonstel bied 'n lieflike uitsig in Tafelberg en Leeukop se rigting van die oopplan-leefarea af.

Die woonstel het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 'n solderarea, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die solder het 'n dubbel-futon.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Berkeley Square sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Ligging

  • Hall-weg 7, Berkeley Square 25, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hall-weg 7, Berkeley Square 25, Seepunt, 8060, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0WIbkFQxd2a2X5wuevknS0D7dq2T7PhFyb6QE6itxMtXl5Kfna?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 3) 7 Hall Road 25 Berkeley Square 8060 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.911472841623 18.391352933859
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!