25 Fig Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

25 Fig Tree bied ’n rustige oord in die ongerepte bosveld van Marlothpark, ’n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin. Dis ’n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland of Mosambiek reis, en dit bied aan gaste die kans of 4 van die Groot 5 te sien.

Verblyf word in ’n oornagkamer en 2 selfsorg-eenhede gebied. Die oornagkamer het lugversorging, 'n badkamer en kombuisie met verhit- en eetgeriewe.

Die selfsorg-eenhede het elk 'n en suite-badkamer en ’n kombuisie wat toegerus is met ’n yskas, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof en ’n ketel. Alle eenhede het toegang tot ’n braai-area.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 25 Fig Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false