LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25 Fig Tree | LekkeSlaap
+6

25 Fig Tree

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir 25 Fig Tree
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Johan W - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly by 25 Fig Tree in Marloth Park. Omgewing is lekker, ontspanne en die eienares is baie vriendelik. Sy het baie vinnig professionele hulp gereël toe daar iets fout gegaan het met die elektrisiteit in die eenheid en was dit vinnig herstel. Die woonstel (studio) waarin ons gebly het is losstaande en was netjies en skoon. Die meeste nodige geriewe en toerusting is beskikbaar. Daar was die normale uitdagings wat mens in ‘n grasdak woning sal vind. Ons het vir ‘n week bespreek wat beteken jy vat ‘n bietjie meer klere saam en sou dit gerieflike gewees het indien daar fasiliteite beskikbaar was om klere op te hang. Die stort in die badkamer is oop (geen kante of deur) en was meegedeel dat ons, maar die mop wat in die badkamer beskikbaar gestel is kan gebruik word om die water wat buite die stort mors op te vee. Die badkamer het ook ‘n deur wat uitgaan na die braai area. Die staal sekuriteitsdeur kan sluit maar die deur self kan nie sluit nie wat moontlik ‘n sekuriteitsrisiko kan inhou. Oor die algemeen was die verblyf aanvaarbaar maar kort die eenheid 'n bietjie TLC. Die park self bied unieke geleenthede vir wild besigtiging en omdat dit aan die wildtuin grens sien mens ook baie wild wat kom water drink by die Krokodilrivier.

Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Figtree-laan 25, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAo1TsjXuRNiCXYqN2MnOO5WIYZ1PpGCtWPX6JOfvFVhs0ojOPkN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 25 Figtree Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.39765 31.7589
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!