LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25 Jacaranda Lodge & Backpackers | LekkeSlaap
+20

25 Jacaranda Lodge & Backpackers

Lodge
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 25, Regency Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R380 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

25 Jacaranda Lodge & Backpackers is in 'n rustige buitewyk van Regency-park in Pinetown geleë en in die middel van 3 bekende dorpsgemeenskappe en net enkele kilometers vanaf industriële gebiede.

Verblyf is in 4 kamers beskikbaar waarvan 2 'n badkamer deel, en die ander 2 elke hul eie badkamers het. Die kamers beskik oor 'n gesinskamer, dubbelkamers en 'n 2-enkelbedkamer. Elke slaapkamer het wit linne, badhanddoeke, seep, toilet papier, 'n saniteerstasie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met Openview-kanale en WiFi.

Die lodge het 'n gemeenskaplike kombuis wat 24 uur toeganklik is, asook 'n gemeenskaplike sitarea, braaigeriewe en wasgoedgeriewe. Verder is daar veilige parkeerplek op 'n omheinde perseel wat met geslotekringtelevisie beveilig word.

Die lodge is halfpad tussen 2 groot sakekerns en vanaf die N2 en N3 bereikbaar. Durbanse Internasionale Konferensiesentrum is 29 km ver en uShaka Marine World is 32 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 54 km vanaf die lodge is.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jacaranda-weg 25, Regency Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Regency Park KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R380
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 25, Regency Park, Pinetown, 3610, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA352d6d1cb04205b6b38872cb3637c654b2f1d0c7fff6f5503d6b254bc20a8c25b38e3312042425504a146bd8df7c857d52cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R380  per nag (plek vir 2) 25 Jacaranda Road Regency Park 3610 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.877762877108 30.813573572387
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem