Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 on Catherine

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Angelette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir 25 on Catherine
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Andrea B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea B
Saam met vriende

Netjies, mooi, rustig.

Ons het baie lekker gebly, netjies verblyf en baie vriendelike mense wat die gastehuis bestuur!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette D
Gesin met klein kinders

Uitstekende verblyf.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera L
Enkelreisiger

Baie rustig en verfrissend.

Dit was 'n heerlike verfrissende aandjie weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charné B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Ja, dankie. Dit was baie lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Sal weer gebruik maak van 25 on Catherine!

Ek en my man het twee nagte bespreek. Dit is baie sentraal geleë vir besigheid in die ooste van Pretoria. Heerlike groot tuin wat jou laat voel jy is ver weg van die gewoel van die stad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en rustig.

Stilte en rustigheid is ongelooflik. Pragtige tuin, ons kamer was soos die vorige keer gerieflik. Genoeg koffie en tee vir ons wat baie drink. Honde is rustig. Was lekker om weer daar te kon oornag. Naby Intercare Hazeldean en restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ja baie. Was net vir 1 aand en ons het net daar geslaap. Hulle het net nie koffie in die kamers nie. Verder was alles great en die gasheer was baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ane D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ane D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Highly recommended.

Property looks very beautiful. Sleep tight. Safe place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silent M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silent M
Besigheidsreis

Value for money and clean.

They are the best of the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H
Gesin met tieners

Ons het 'n wonderlike rustyd gehad by die juweel van 'n plek!

Hercu was baie vriendelik en uiters behulpsaam. Dit is 'n pragtige plek, rustig en die kinders het die swembad baie geniet. Julle sien ons vir seker weer. Alles is skoon en netjies en die beddens was verskriklik gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emorize V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emorize V
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Hulle buig agteroor vir hulle gaste! Vriendelik, hulpvaardig! Ons sal hulle vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise K
Gesin met klein kinders

Baie aangename rustige plek!

Die kamer was baie ruim en dit is een van die min plekke wat 5 mense gemaklik kan slaap. Baie vriendelike, flinke diens en hulle het 'n baie lekker ontbyt bedien. My dogter het haar sak daar vergeet en hulle het my dadelik gekontak (ons het nog nie eers besef dat ons die sak agter gelaat het nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Lekker geslaap. Rustige omgewing. Pragtige tuin en kamer. Baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D
Besigheidsreis

Beste sal altyd daar gaan bly.

Baie rustig en beste diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik!

Baie gemaklike verblyf, vriendelike diens. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizanne D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D

Uitstekend, goeie waarde vir geld!

25 on Catherine is 'n pragtige plek. Die ontbyt was heerlik en goeie waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renaldi S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renaldi S
Saam met vriende

We had a great stay! Very friendly service!

The rooms were lovely and clean, and the air-conditioning is a great feature!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suene M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suene M
Saam met vriende

Fantasies!

Ons was vriendelik ontvang. Die kamers is besonders. Dit was die heerlikste oornag in Pretoria by verre. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilonka K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonka K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal.

Kamers was baie skoon, netjies en gerieflik. Was baie naby aan die onthaalarea van die funksie wat ons moes bywoon en was dus die ideale oornagplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louiana B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louiana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable!

It is a comfortable house with a cosy atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, rustig en waarde vir geld.

Gasvry en mooi omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heidi M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely environment with big garden and clean room.

We really enjoyed our stay and will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek om te bly, sal enige een aanbeveel!

Puik diens, skoon en rustige plek om te bly! Baie dankie vir die goeie diens, julle is tops!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almie S
Gesin met tieners

Ideale gesinsverblyf.

Baie vriendelike gashere. Was perfek vir ons een nag se oorbly in Pretoria. Sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, vriendelik, netjies en absoluut die moeite werd.

Ons was baie vriendelik verwelkom, pragtige gastehuis binne en buite, kamers baie skoon en netjies. Ons sal verseker weer daar slaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gisela K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela K
Enkelreisiger

Tranquil countryside retreat with friendly owners, charming amenities, and farm animals.

I recently had the pleasure of staying at 25 on Catherine, a delightful guesthouse nestled in a serene countryside setting. My experience was nothing short of wonderful, and I can confidently say that 25 on Catherine is a hidden gem worth discovering. From the warm hospitality to the charming amenities, this guesthouse offers a truly memorable retreat. Upon arrival, I was immediately captivated by the picturesque surroundings. The property is adorned with lush greenery and boasts a variety of farm animals, including horses, ponies, chickens, and ducks. It felt like stepping into a peaceful oasis, far removed from the hustle and bustle of daily life. The guesthouse itself consists of multiple rooms, each exuding a cosy and inviting ambiance. The shared kitchen, bar, and braai facilities foster a sense of community, making it easy to socialise with fellow guests. Whether you're cooking up a delicious meal or simply enjoying a refreshing beverage, the communal spaces provide ample opportunities to unwind and forge new connections. My room at Catherine was a haven of comfort and convenience. The inclusion of a TV with Netflix meant that I could relax and indulge in my favorite shows after a day of exploration. The bathroom featured a rejuvenating shower, ensuring that I started each day refreshed and revitalised. The availability of WiFi allowed me to stay connected, should I need to catch up on work or share my wonderful experiences with friends and family. One of the highlights of my stay was the option to have breakfast in the morning. The owners of Catherine go above and beyond to ensure that their guests' needs are met, and the breakfast spread was a testament to their dedication. The owners themselves were the epitome of hospitality. Their friendly and helpful nature created a welcoming atmosphere throughout my stay. They were always available to offer recommendations for local attractions, ensuring that I made the most of my time in the area. Their passion for providing an exceptional guest experience shone through in every interaction. In conclusion, my stay at 25 on Catherine was an enchanting experience that exceeded my expectations. The picturesque setting, charming amenities, and genuine warmth of the owners made it a truly memorable retreat. If you're seeking a tranquil escape surrounded by nature and delightful farm animals, look no further than 25 on Catherine. I highly recommend this guesthouse to anyone in search of a peaceful stayover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maliza S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maliza S
Enkelreisiger

Baie vriendelike en gasvrye hosts. Baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandie R
Gesin met klein kinders

Baie lekker slaapplek.

Ons was vriendelik verwelkom deur die eienaars en hul woefies. As jy hou van 'n omgewing met diere en natuurlewe is hierdie die plekkie vir jou. Lekker naby aan eetplekke en inkopiesentrum.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise F
Enkelreisiger

Very pleasant.

I really enjoyed my stay. It's good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters aangenaam! Gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en die kamer is heerlik en gemaklik!

Die verblyf was regtig heerlik! Gastehuis is baie goed gelê en uiters gerieflik toegerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Besigheidsreis

Baie mooi gastehuis. Goed geleë.

Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Vriendelike ontvangs deur Angelette en Hercu. Ons het ons kuier onsettend baie geniet. Die kuier by die braai-area saam met vriende. Die pragtige tuin met makoue, hoenders, perde, honde. Kamer gerieflik. Meer as genoeg koffie en tee om ons dors te kon les. Sal definitief weer daar gaan oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sienet H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sienet H

Baie netjies en goed toegerus.

Vriendelike ontvangs, skoon en netjiese kamer, waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Enkelreisiger

Baie ontspanne en inskiklike/aanpasbare diens.

Die gasvrou was baie inskiklik om reëlings aan te pas by onvoorsienbare omstandighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacoline P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacoline P
Gesin met tieners

Baie beïndruk, puik.

Sal 25 on Catherine vir enige iemand aanbeveel en sal beslis weer van hulle gebruik maak. Baie dankie vir 'n baie gesellige en aangename ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel C
Besigheidsreis

Almost farmstead!

All round good experiences and quieter surroundings for Pretoria. I was pleasantly surprised, never get such great service. Thanks, H and A, see you soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannah H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannah H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike eienaars.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie netjiese kamers met baie gasvrye ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques P
Enkelreisiger

Baie lekker.

Uitstaande diens, bou voort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne G
Besigheidsreis

Rustig en goed geleë.

Dis goed geleë, en die kamers is netjies, baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Sake besoek aan Pretoria oor drie dae.

Gemaklike toegang. Vriendelike diens. Ruim en skoon, netjiese fasiliteite. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon kamer en vriendelike diens.

Dankie vir my kospakkie omdat ek Vrydag dou voor dag 'n vergadering moes bywoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilma G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma G
Besigheidsreis

Baie lekker rustige plek so in die middel van die stad.

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

I stayed a couple of nights with my boyfriend to attend a wedding.

Overall, an absolute lovely staying. From the staff to the accommodation, it was everything a 100%. Would definitely recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa J
Saam met vriende

Pragtige plekkie. Het heerlik gebly en die mense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Ontbyt uitstekend.

Baie lekker gebly by 25 on Catherine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Hi Melissa, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.

25 on Catherine
Derek O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Owners were extremely friendly and accommodating.

We were really just needing a place to sleep. Our room was small but the home environment - lovely breakfast and beautiful garden more than compensated for that.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Hi Derek, your feedback is much appreciated. Next time we'll definitely allocate you to a more spacious room. Thank you for the kind words and positive feedback. Regards, Hercu & Angelette.

25 on Catherine
Bern F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bern F

Very peaceful stay.

The hosts were very friendly and accommodating. Breakfast was delicious. Lovely tranquil gardens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Hi Bernadette, thank you for taking the time to complete the review. It helps us to continuously improve our service to our guests. Thank you for the kind words.
Best wishes Hercu & Angelette.

25 on Catherine
Dennis D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Greatly received, breathtaking and friendly.

Owner made the stay so special. Went out of their way for us. Breakfast next morning was delicious and so filling. The whole farm style within Pretoria is what makes it stand out. Will be visiting again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Thank you for the kind words, Dennis. It was a pleasure to host you guys. Best wishes Angelette & Hercu

25 on Catherine
Yvette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon.

Die kamer was netjies en skoon. Diens was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Hi Yvette, dankie vir die terugvoer. Dit stel ons in staat om ons diens aan gaste te verbeter.

25 on Catherine
Rika L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Wonderlike diens. Rustige atmosfeer. Baie skoon, alles en nog meer wat sy adverteer op webtuiste.

Ons gasvrou het uit haar pad uitgegaan om vir ons kos te bestel vir aandete. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Groete
Angelette

25 on Catherine
Madri B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madri B
Saam met vriende

Baie lekker ontbyt gekry.

Ontvangs en gasvryheid was baie goed. Ontbyt was lekker en genoeg. Die kamers was baie netjies. Geen koffie-/tee-stasie beskikbaar in die kamer nie, dit was 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Catherine se terugvoer

Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Ons bied 'n sentrale koffie/tee stasie waar gaste hulle kan help reg deur die dag/nag en nie beperk is tot een of twee koppies koffie of tee nie. Ons hou egter jou voorstel oor koffie/tee in die kamer in gedagte.
Groete
Angelette.

25 on Catherine
Anika V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie lekker plek met baie baie vriendelike mense wat uit hul pad gaan om jou tuis te maak voel sal weer na hulle toe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edward G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward G
Saam met vriende

Baie aangenaam.

Baie mooi diens en gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met tieners

Huis weg van die huis af.

Die kos was lekker. Lekker geslaap in ’n netjiese en skoon bed, en badkamergeriewe. Die eienaars was vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Die ontbyt was heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Catherine-weg 25, Pretoria, 0043, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA410c99afcecd8403572f2f2eca0dc3d1d98157aaad17a50d8c02ee65f064ea1fc49724be208c8d8b6476f9fb802c67f580c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 25 Catherine Road Shere 0043 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.788857245211 28.349844008598
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem