LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25 on Orion | LekkeSlaap
+16

25 on Orion

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orionstraat 25 , Ballotsview, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

25 on Orion bied selfsorgverblyf in Ballotsview, George.

Daar is 2 eenhede, elk met slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort of bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf, asook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die privaat en vreedsame tuin het 'n braai-area en daar is ook veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis. Die eiendom is sowat 10 minute vanaf George se middedorp en George Lughawe. Victoriabaai en Heroldsbaai se strande is sowat 15 minute se ry ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir 25 on Orion
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Orionstraat 25 , Ballotsview, George, 6529, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orionstraat 25 , Ballotsview, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5vzPagS0vLqgHxNBhTAixIkKEFNYiflTuNTtmMb4Zb7dTqZZv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 6) 1 5 1 3 25 Orion Street Ballotsview 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.991329119396 22.477847046627
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!