25 on Q

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

25 on Q is in Hayfields, Pietermaritzburg en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, klein gesin en sakereisigers. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die tuinkothuis is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Die sitarea het sitplek, insluitend 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2.

Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by 25 on Q sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 25 On Q gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za