Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 on Rooiels

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir 25 on Rooiels
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Carina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit oornaggeriewe.

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Uiters netjies en skoon. Pragtige uitsig en baie privaat. Kan dit sekerlik aanbeveel. Sal definitief weer daarvan gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie julle, was lekker om julle hier te huisves. Tot ons weer ontmoet. Groete Keith en Susan

25 on Rooiels
Cinta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cinta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustyd in lieflike moderne verblyf!

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasheer. Ons verblyf het aan al die foto's voldoen en is by verre oorskry met 'n ongelooflike mooi uitsig. Om saans op die stoep te sit en oor die blou-verligte swembad en heuwels te kyk, is absolute vrede! Die uitleg en moderne geriewe van die kamer en kombuis is baie goed deurdink en keurig afgerond. WiFi het 100% gewerk en ons voertuig was veilig onder 'n afdak parkeer. Baie dankie vir 'n heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie Cinta, is altyd lekker om gaste soos julle te huisves. Tot ons weer ontmoet, groete Keith en Susan.

25 on Rooiels
Charl L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie dankie aan 25 on Rooiels, ons het verskriklik lekker gebly. Dis regtig waarde vir geld en die netheid en veiligheid is van top gehaalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie Charl. Lekker om julle te huisves.

25 on Rooiels
Martin V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras.

Ons was aangenaam verras toe ons inklok. Die hele area was skoon, netjies en goed toegerus. Baie dankie, Keith, vir jou vriendlike verwelkoming. Baie lekker area en nie te vêr van dinge om te doen nie. Ek sal beslis aanbeveel dat kliënte hier aanbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie. Groete. Keith

25 on Rooiels
Angie L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing spot to stay!

We had a great experience staying at 25 on Rooiels, the owner is a great guy and very helpful with providing us with links to local spots for dinner etc. The room was super clean, bed was very comfy and we really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en so rustig.

Baie vriendelike mense. Stil en rustig met 'n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Hi, baie dankie. Julle sal altyd terug verwelkom word. Hoop om julle weer te sien. Groete, Keith.

25 on Rooiels
Nikita N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita N
Gesin met klein kinders

A holiday that you never want to leave.

The hosts were very welcoming and accommodating. Made it such a pleasurable stay and the kids loved every moment. Beautiful rooms, equipped with all necessary amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable yet modern accommodation.

Owners are friendly, place is beautiful inside and outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Thank you so much, we hope to see you again, enjoy your weekend.
Regards Keith

25 on Rooiels
Pieter M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelik, baie netjies.

Ek sou net graag toesluitgeriewe vir my motor wou hê. Verder 110%. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Dankie dat julle by ons kom oornag het. Ons sal kyk na jou parkeer opmerking in die toekoms, gelukkig het ons nog nooit sekuriteit probleme ondervind nie. Jy kan volgende keer in ons garage parkeer. Veilige reis verder.

25 on Rooiels
Sonja L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese plek.

Die netheid en rustigheid was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie Sonja, lekker dag vir julle. Hoop om julle weer te sien.

25 on Rooiels
Tereza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza V
Gesin met tieners

Baie netjies en goed ingerig

Lieflike uitsig op berge en daar is verder alles wat jy nodig het. Alles nuut en netjies. Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie, sterkte met 2022, hoop om julle weer te sien.

25 on Rooiels
Maryna K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang. Die kombuis wat tot die beskikking van gaste is, is baie handig en lekker. Ons sou net graag 'n bo-laken op die bed wou hê om nie direk onder die duvet te slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

25 on Rooiels se terugvoer

Baie dankie vir jou review en kommentaar.
Dit is 'n keuse in die somer, sommige mense wil dit hê en ander nie. Ons sal in die toekoms gaste vra wat hulle verkies.
Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, Keith.

25 on Rooiels
Tereza V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tereza V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam verras.

Goed ingerig, netjies en ’n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooielslaan 25, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAedb995bea50ab1094c6e12c3936cca0db4875179d22f475f9c1f1657f733af4630ced8ba6c704415dda346dd2434cb16df4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 25 Rooiels Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1241214 22.0988051