Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

25 Seascape Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R450 skoonmaakfooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

R500 Terugbetaalbare breekskadedeposito is betaalbaar. Hierdie word aan jou terugbetaal 5 tot 7 werksdae na jou vertrek indien daar geen skade is aan die eenheid nie.

Gaste moet asseblief hulle eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Gaste wat DStv wil kyk moet asseblief onthou om hul eie dekodeerders en slimkaarte saam te bring.
Rook is streng verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R440
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Nicholson-laan 22, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fctbX817eoidPURWSrvNJ9jgZ9m1wCeGEC7GPY4rLzDIatJzj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 22 Nicholson Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 08:00 -30.831415435932 30.39597867791