25 Shelly Strand

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

25 Shelly Strand is 'n selfsorgmeenthuis in die veilige Shelly Strand-kompleks in Shelly Beach, met direkte toegang tot die strand. Die kompleks is naby die Shelly Beach Skibootklub, Shelly Mall, verskeie visvangplekke en St Mike's swemstrand.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n addisionele gastetoilet, sowel as 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde kamer het elk 2 enkelbeddens. Die boonste badkamer het 'n bad en 'n wasbak, en die stort en 'n toilet is apart.

Die kombuis, eetarea en leefarea en gastetoilet is op die onderste verdieping. Die kombuis is toegerus met graniet-toonbanke, 'n oond, stoof, suigwaaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n plafonwaaier en 'n TV met DStv EasyView. Die leefarea lei na 'n privaat beskutte braaistoep.

Die agtertuin is langs 'n enkel-toesluitmotorhuis. Daar is ook 'n privaat JoJo-tenk vir wanneer munisipale water nie beskikbaar is nie.

Slaapplek

'n Bespreking by 25 Shelly Strand sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 25 Shelly Strand gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za