Shelly Beach Akkommodasie by 25 Shelly Strand | LekkeSlaap
+9
+9

25 Shelly Strand

Selfsorg
  • Vanaf R515 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 25, Shelly Strand, Dolphin Lane, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

25 Shelly Strand is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelley Beach, Margate. Die kompleks is op die strandfront en naby ander besienswaardighede in die omgewing.

Die duplekswoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea. Die slaapkamers en badkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en groot vensters wat baie natuurlike lig inlaat. Die slaapkamer het ook 'n spieëltafel. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en baie kasspasie. Daar is 'n badkamer, stortkamer en 'n toilet bo.

Die leefarea en eetarea is oopplan en het baie natuurlike lig. Dit bied toegang tot 'n sonnige terras met 'n bietjie skaduwee. Daar is 'n ingeboude braai en sitplek vir 6 gaste. Die leefarea is gerieflik ingerig en het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Die kombuis is met die nodige toebehore toegerus en daar is oorgenoeg toonbankspasie om maaltye voor te berei. Die kombuis het 'n uitsig oor die etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Daar is 'n gastetoilet op die grondverdieping.

Die woonstel het 1 parkeerplek in 'n motorhuis en daar is 'n stort in die binnehof. Linne word voorsien en gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die kompleks bied direkte toegang tot die strand. Dis 'n paar minute se stap vanaf Shelly Beach se restaurante, winkelsentrum en die Shelly Beach Skibootklub waar gaste kan eet, in die swembad swem en die tewaterlating van bote dophou. Die eiendom is sowat 5 minute vanaf Shelly Beach Hospitaal.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Shelly Strand sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Eenheid 25, Shelly Strand, Dolphin Lane, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R515
per nag (plek vir 6)
Vanaf R515
per nag (plek vir 6)
Vanaf R515
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 25, Shelly Strand, Dolphin Lane, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA830f8ad23b0f58bb3ba191b00a88081a88f0dbf06003bb513e7b155946cef80cfc9d6035568fa5429ed0b4cc310b05d9933d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R515  per nag (plek vir 6) Unit 25, Shelly Strand Dolphin Lane 1265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.8003772 30.4152659
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za