LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25 Shelly Strand | LekkeSlaap
+17

25 Shelly Strand

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir 25 Shelly Strand
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Thinus K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus K
Saam met vriende

Baie lekker en naby die strand, kon elke oggend koffie op strand drink.

Sal enigetyd kan aanbeveel.

Geraldine P - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine P

Die kuier was uit die boonste rakke. Alles was perfek en die diens uitstekend flink.

Alles was perfek. Sal Lekkeslaap aan alle familie en vriende aanbeveel. Baie dankie en hou aan met die uitstekende diens en vakansie-aanbiedinge.

Susan K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie.

Ons het die vakansie geniet. Toegang tot die strand is maklik en veilig. Sal graag weer daarheen wil gaan en kan dit enige tyd aanbeveel as vakansiebestemming.

Jennie S - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtige, netjiese eenheid, lekker naby aan die strand met alles wat mens nodig het vir vakansie by die see. Veilig en mens kan lekker rus. Opsigter beskikbaar in die kompleks wat baie hulpvaardig is. Waarde vir geld. Sal definitief weer eenheid besoek.

25 Shelly Strand's terugvoer

Baie dankie vir so 'n lieflike resensie Jennie. Ek is so bly dat u, u tyd so geniet het en dat alles u tevredenheid bevredig het. Ons verwelkom u graag weer.

25 Shelly Strand
Bernice H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely loved our stay, peaceful calm and close to beach and shops.

A perfect location the Unit is fully equipped with all you need, spotlessly clean and safe. Close to the shops, and a short walk to the safe private beach, will visit again hopefully soon.

25 Shelly Strand's terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We would be delighted to welcome you back any time!

25 Shelly Strand
Vanaf R595
per nag (plek vir 6)
Vanaf R595
per nag (plek vir 6)
Vanaf R595
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 25, Shelly Strand, Dolphin Lane, Shelly Beach, 1265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceed636542b3be09842c9b5aec24fe2192b567e37afe1a7050af092b5ad910594ac2034c5b8eeced40939deaee6886caacd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R595  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Unit 25, Shelly Strand Dolphin Lane 1265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.8003772 30.4152659
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!