Southbroom Akkommodasie by 25 Southbroom Avenue | LekkeSlaap
+31

25 Southbroom Avenue

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Southbroom-laan, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

25 Southbroom Avenue is 'n selfsorghuis geleë in die sjarmante seedorpie, Southbroom. Die huis het plek vir 8 persone en is gerieflik slegs 2 minute se rit vanaf die strand, restaurante, en winkels.

Die huis is ten volle gemeubeleerd en het 2 verdiepings. Daar is 4 kamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en is en suite. Die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens, en die laaste kamer het 'n dubbelbed. Die laaste 3 kamers gebruik elk aparte badkamers.

Die kombuis is ten volle toegerus om maaltye in voor te berei en sluit gereiwe soos 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeer in. Daar is 2 sitkamers, en in die 1 is 'n TV met DStv koppelpunt,so gaste kan hul eie dekodeerder bring.

Die ander sitkamer is op die tweede verdieping en lei na 'n balkon.

Op die grondvloer is daar 'n braaiplek en swembad. Daar is ook 'n dubbel garage met leketriese deure vir 2 motors.

Slaapplek

’n Bespreking by 25 Southbroom Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 25 Southbroom-laan, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Southbroom-laan, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcwnfFBbLvCC7Q5tqrwyBedsXa6D2jg4VHWLmYDtpY0pL3ltYDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 840  per nag (plek vir 8) 25 Southbroom Avenue Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.913275658598 30.323282182217
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za