Eureka Akkommodasie by 250 @ Cambridge | LekkeSlaap
+20
+20

250 @ Cambridge

5 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge 250, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe.

Die verblyf bestaan uit 2 slaapkamers wat elk slaapplek bied aan 2 gaste. Die kamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak.

Die kamers het elk ’n privaat ingang en ’n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Linne en handdoeke word voorsien.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir 250 @ Cambridge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Cambridge 250, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink 250 @ Cambridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cambridge 250, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUsxKXmUxt1HQdiEhZofnruuoTnTRf6iO6j64phgFqLAwTNkhbs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 250 Cambridge Eureka 9700 Vrystaat 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -28.244950305833 28.305749572512
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za