Waterkloof Ridge Akkommodasie by 250onIndus | LekkeSlaap
+19

250onIndus

4 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 250, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R665 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

250onIndus is in die gesogte boomryke woonbuurt, Waterkloof Ridge, in Pretoria. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgeenhede.

Die Lavender-eenheid het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die Clivia-eenheid het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer, kombuis en 'n sitkamerarea. Die slaapkamer het 2 koningingrootte-beddens en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is toegerus met 'n induksiestoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel. Die sitkamerarea het gemaklike leer rusbanke en 'n lessenaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad en privaat braai-area.

Die eiendom bied maklike toegang tot die N1 en die R21, en is naby die Brooklyn Mall, Mediclinic Kloof, Monument Park Shopping Centre en Brooklyn Theatre.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir 250onIndus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Indusstraat 250, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink 250onIndus het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R950
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
was R950
Vanaf R665
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 250, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWxfPRk1HRJnGoy62JZ777S4DkzjPsZ4y2ED3fri2tX0ZW8cesd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R665  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 250 Indus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.797975318462 28.238693877052
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za