LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 250onIndus | LekkeSlaap
+19

250onIndus

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir 250onIndus
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Edna G - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Besigheidsreis

Dit het gevoel soos huis weg van huis.

Baie gerieflike akkommodasie en baie gasvrye eienaars.

Reynier K - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met 250onindus.

Kan hulle aanbeveel vir 'n lekker wegbreek.

Raymond W - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W
Saam met eggenoot / lewensmaat

We loved the place and it is well located to do all your personal activities.

We are from Zambia and when we come to SA we have to see doctors and dentist. 250onIndus is well located and you have everything within 3kms to you at the Monument Park Shopping centre. Johan made sure that we were well looked after. Once again thank you Johan we loved out stay at your beautiful home. Say hello to Nikki for us.

Christopher V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, neat and modern self-catering unit.

Very comfortable with all one needs for a business stay. Airconditioner, equipped kitchenette, king size comfortable bed with private patio.

Reynier K - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, baie netjies en soos geadverteer.

Ruim en moderne kamers. Baie vriendelike diens. Area is baie rustig. Het uit hulle pad gegaan om spesiale versoeke uit te voer.

Martin F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Gesin met tieners

Voldoen aan alle behoeftes.

Dit was regtig baie stil, geen verkeer of geraas, baie veilige mooi omgewing - baie netjies, luuks met alles wat jy nodig kan kry. Netflix was 'n bonus - met WiFi. Elektroniese app vir hekke was baie gerieflik en veilig. Ek sal definitief enige persoon aanbeveel om daar te bly. Lekker sentraal geleë - naby snelweg.

Leonardus V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Vriendelike en behulpsame eienaar. Woonstel is nuut. Alles wat ons benodig is daar (en meer)!

Ben B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met vriende

Mense is baie vriendelik, baie netjies en skoon.

Die plek is die moeite werd!

Mosenogi S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosenogi S
Saam met vriende

Everything at the place is just perfect.

Perfection perfection. That's what it is.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Indusstraat 250, Waterkloof Ridge, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWxfPRk1HRJnGoy62JZ777S4DkzjPsZ4y2ED3fri2tX0ZW8cesd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250, nou Vanaf R1 000  per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 250 Indus Street Waterkloof Ridge 0181 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.797975318462 28.238693877052
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem