LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 259 on 7th Street - V10 | LekkeSlaap
+11

259 on 7th Street - V10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 259, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

259 on 7th Street is 'n selfsorg-vakansiehuis in Hermanus, 'n gewilde vakansiedorp aan die suidkus van die Wes-Kaap. Hermanus is veral bekend omdat 'n mens walvisse sommer vanaf die strand of per boot kan bekyk. Die skilderagtige natuurskoon, matige klimaat, buitelug-doendinge, blommeryk en ligging naby Kaapstad maak dit die ideale bestemming vir gaste wat die Kaapse Overberg wil verken.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste: Die hoofhuis het 3 slaapkamers en daar is 2 slaapkamers wat apart is van die huis. Daar is ook 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens of stapelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n eetarea met sitplek vir 8 gaste en 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Slaapplek

’n Bespreking by 259 on 7th Street - V10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • 7de Straat 259, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Straat 259, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjMGNhZDcyLTY5ZDctNGYyMi1hZjQ4LTA0NzcxNzFhMmVmOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 700  per nag (plek vir 8) 259 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.411515 19.2936419
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!