LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 25A on Brommaert | LekkeSlaap
+10

25A on Brommaert

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommaertlaan 25a, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

25A on Brommaert is op die eienaar se perseel in Bo-Constantia, een van Kaapstad se oudste voorstede wat wêreldberoemd is vir sy wyn. Dié rustige voorstad in die Constantiavallei het 'n plattelandse bekoring, en tog is dit in die Suidelike Voorstede wat maklike toegang tot die middestad en Houtbaai via Constantianek bied.

Die kothuis is nie vas aan die hoofhuis nie en het slaapplek vir 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 2 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Konsertinadeure lei na 'n groot dek met 'n tafel en 4 stoele. Die dek het 'n uitsig oor die groen Alphen-gordel waar gaste kan voetslaan, draf of wandel. 25A on Brommaert is naby Constantia Village en verskeie wynlandgoedere.

Slaapplek

’n Bespreking by 25A on Brommaert sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Brommaertlaan 25a, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R540
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brommaertlaan 25a, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63XIrYeY1pAqFGS1yLPJMeSeelCCswdbIGqyFrjmHMr7YdZLvf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R540  per nag (plek vir 2) 25a Brommaert Avenue Constantia 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.013585092086 18.449046313763
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!