26 Ashley Road

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 Ashley Road is 'n selfsorghuis in Ballito. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en is 1,5 km van die strand af.

Dié dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort of 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore toegerus. Die leefarea lei na 'n veranda met 'n tafel en stoele, en 'n uitsig oor die swembad- en tuinarea. Dié kuierarea is 'n lieflike area met 'n see-uitsig in die verte bo-oor die dak en bome.

Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek op die perseel beskikbaar. Die huis is naby 'n paar restaurante, 'n supermark en ander geriewe in die area.

Slaapplek

'n Bespreking by 26 Ashley Road sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 Ashley Road gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za