26 Bronze Beach

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 Bronze Beach is 'n selfsorgwoonstel op die vierde vloer van Bronze Beach, 'n veilige kompleks in Umhlanga. Die kompleks het 'n gemeenskaplike tuin met maklike toegang tot die strand.

Dié woonstel het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Verder het die woonstel 2 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eet, en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, platskerm-TV, en 'n deur na die balkon. Die ander twee kamers het elkeen 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n eetkamerstel met 6 stoele. Die sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale, en dit maak oop op die ruim onderdakbalkon met buitemeubels en 'n see-uitsig.

Een toesluitmotorhuis is beskikbaar en daar is ook ekstra oop parkeerplek.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 Bronze Beach gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 530 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za