Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Cabana Del Sol

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R400 administrasiefooi per bespreking.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let wel dat opknappingswerk tot Desember 2022 aan die gang is.
Neem asb. kennis dat 26 Cabana Del Sol nie geskik is vir meer as 8 gaste nie.
Geen harde musiek ná 22:00.
Die strandhek word 18:00 gesluit en 06:00 oopgesluit.
Geen alkohol mag by die swembad gedrink word nie.
Moet asb. nie mense in die swembad gooi nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
Die balkon is klein, maar gaste kan op dit braai of by die hoofarea.
Die rooster word aspris nie skoongemaak nie om roes te vermy. Daar is 'n draadborsel.
Laat asb. die eenheid in dieselfde toestand waarin julle dit gevind het.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Addisionele parkeerplek is teen R50 per dag beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ellrock-weg 33, Cabana del Sol nr. 26, Warner Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf8e190eaf02a3862491fe1b45e469ed1d0f088da1fa8c557487306cc7e6284f01f487c882181eb9116adc2567210fc257f8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 8) 19 5 1 4 33 Ellcock Road Cabana del Sol nr 26 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-17:00 09:00 -30.091226580138 30.861866691802