Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 Driftsands

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 8 Feb 2024 tot 31 Mrt 2024.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R667 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

26 Driftsands is ’n selfsorg-eenheid in ’n veilige kompleks in Doonside. Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en dis lekker naby die strand geleë.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het ’n slaapkamer met ’n dubbelbed en ’n badkamer met ’n stort. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Een rol toiletpapier word voorsien. Gaste moet asb. die res saambring.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook ’n wasmasjien. Die oopplan-leefarea het ’n plafonwaaier, ’n platskerm-TV, dagbed asook ’n etenstafel met ten minste 4 sitplekke. Die woonstel bied onbelemmerde see-uitsigte vanaf die leefarea.

Alle DStv-kanale is gratis beskikbaar.

'n Oop parkeerplek word vir 1 standaardvoertuig voorsien. Daar is ’n gemeenskaplike braai-area en al wat tussen jou en die see staan, is die tuin.

Daar is verskeie doendinge soos perdry op die strand, The View Spa, Toti-brouery, Crocworld in Scottburgh, Ushaka Marine World in Durban, Oribi Gorge naby Port Shepstone, en duik in Umkomaas.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 Driftsands sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir 26 Driftsands
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 26 Driftsands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 000
R1 000 R667
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 5, Driftsands 26, Doonside, Amanzimtoti, 4135, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnyi6J6WDL10k7izGPFXoMB0Y1UQnacEXF4JdH58wS8ZFPrd3bH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 3) 77 5 1 5 5 Beach Road 26 Driftsands, Doonside 4135 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.071299781437 30.87456035582