26 Fish Eagle

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 Fish Eagle bied selfsorgverblyf in ’n pragtige vakansiehuis in Monte Christo Ekolandgoed, Hartenbos. Hartenbos is die perfekte somervakansiebestemming met verskeie Blouvlagstrande, ’n waterpark by die strand, heerlike ontspanningsgeriewe en geleenthede vir walvis-, dolfyn- en robkyk.

Dié smaakvol versierde, dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en deel ’n badkamer met ’n bad en stort. Die kamers word via trappe bereik.

Die oopplan-leefarea, kombuis en gastetoilet is op die grondverdieping. Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Daar is ’n sitarea op die boonste en onderste verdieping en albei beskik oor ’n TV met sekere DStv-kanale. ’n Kaggel en braai-area is ook beskikbaar.

Gaste kan visvang, bootry, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef in die area geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by 26 Fish Eagle sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 Fish Eagle gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za