26 on 6th Avenue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 on 6th Avenue skuil in 'n stil straat in die kusdorpie Hartenbos. Dié gerieflike grondvloer-eenheid is deel van 'n dubbelverdieping-gebou. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat op soek is na rustige verblyf by die see.

Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n DStv-pakket. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

WiFi is beskikbaar. Die woonstel is nie in die Desembervakansie vir korttermynverblyf beskikbaar nie. Slegs besprekings vir 14 dae of meer word aanvaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 On 6th Avenue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za