Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Chardonnay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 48 resensies vir 26 on Chardonnay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Esther G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther G
Gesin met klein kinders

Pragtige verblyf met rustige atmosfeer.

Lekker rustige verblyf op die golf landgoed in Robertson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elriet L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elriet L

Onvergeetlike pragtige huislike huis weg van die huis af!

Baie dankie vir Ina wat ons met soveel vriendelikheid kom verwelkom het by ons "huisie". Aangenaam verras, was die huis vir ons as gesin van 4 baie gerieflik, ruim, pragtig uiteengesit en alles wat nodig was, was beskikbaar. Vriendelike diens by die hek deur die sekuriteitswag Wilson. Pragtige tuine. Ons sal beslis weer daar 'n draai wil maak. My man en kinders wil nou net Robertson toe trek.!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barendwillem K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barendwillem K
Gesin met klein kinders

Pleasant, comfortable and relaxing.

We were a group of golfers for the weekend and our family opted to stay at 26 on Chardonnay. Fine house with everything we needed. The air conditioner was a welcome relief because it was an exceptionally hot weekend in Robertson.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette D
Saam met vriende

Pleasant, safe and clean.

Definitely recommended. Everything is very clean. The house is well-appointed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

Baie lekker.

Pragtige huis, goeie ontvangs deur Ina. Huis het alles wat jy benodig. Goeie kwaliteit glase, bekers en eetgerei. Sal beslis aanbeveel as jy die Robertson-area en wynplase wil besoek. Stort was ook heerlik met goeie waterdruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim L
Gesin met klein kinders

The house is beautiful, clean and comfortable and each room with its own bathroom.

Would suggest a door or slider door or something for bathrooms. And maybe extractor fans in bathrooms. During our stay there was no hot water in the kitchen sink, so had to boil the kettle for warm water to wash dishes. But even with the above comments, we will definitely go again. It is really a beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda P
Saam met vriende

Was awesome.

Loved it, and will definitely book it again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasja R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja R
Gesin met tieners

Baie spasie en gemaklike atmosfeer.

Dit was 'n wonderlike paar dae en ons was goed ontvang. Daar is baie spasie en die eenheid was baie gerieflik. Ek sou sê daar was moontlik net twee probleme — WiFi het nie goed gewerk nie en ons kon dit nie reset of iets nie, gelukkig was ons nie baie daar nie en selfone se dekking was voldoende. Die tweede punt is dalk meer kleinlik, maar tog irriterend, dit is bykans onmoontlik om die badprop uit te haal met 'n bad vol water! Kort 'n nuwe prop met 'n ketting of iets?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D
Saam met vriende

Alles wat jy wil hê in 'n vakansiehuis.

Hierdie huis is goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n naweek weg. Dit is lekker ruim, met 'n lieflike braaiplek in die kombuis wat dit 'n lekker kuierarea maak as die weer ongunstig is. (Dit is ook een van die min plekke waar die rook nie in die huis in trek wanneer jy vuur maak in die kombuis se braaiplek nie). Die huis bied ook 'n groot stoep met 'n braaiplek vir lekker sonskyndae. Nog 'n pluspunt is dat elke slaapkamer sy eie badkamer het. (Let wel, die badkamers het nie deure nie). Al negatiewe punt waaraan ek kan dink, is dat die stortkoppe dalk vervang of skoongemaak kan word. Van die gaatjies is verstop, so die water spuit in alle rigtings. Oor die algemeen is die huis baie netjies, en gee 'n skoon indruk. Dit is ook smaakvol versier. Sal beslis in die toekoms weer 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo T

Gesinsnaweek met volwasse kinders en bywoon van troue.

Ongelooflike lekker samesyn en kuier met 'n fantastiese ligging op die estate!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Besigheidsreis

Lekker, ontspanne, produktief.

Dit was presies waarvoor ons gesoek het, en dit het dus aan ons verwagtinge voldoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrian R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian R
Gesin met klein kinders

Pragtige, rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker op die kuierstoep ontspan met die kinders wat op die gras speel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiekus P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus P
Saam met vriende

Altyd lekker!

Ons het al verskeie kere daar oorgebly en die plek bly maar heerlik. Uistekend toegerus en gasvrou is baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizinda S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizinda S

Pragtige huis op sekuriteitsgholfbaan.

Heerlik gekuier in pragtige huis, baie sentraal vir wynplase besoek en omgewing verken. Mooi gholfbaan. Heerlike naweekwegbreek binne 2 ure van die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Die uitleg van huis is baie goed met 4 kamers, lekker privaat met eie badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarnia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarnia S

Lovely location, spacious accommodation.

Loved the fireplace in the kitchen! So glad that I travelled with my flat bottom potjie pot from home and was able to make use of the fireplace.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Saam met vriende

Van die beste plekke om te bly in Robertson.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ann M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann M
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik! Huis is pragtig en omgewing is mooi.

Het heerlik gekuier in julle pragtige, stylvolle huis. Baie spasie, veilige parkering, vriendelike ontvangs, is tot op hoogte gehou van die beurtkragskedule. Sal vir seker weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melaney C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaney C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi huis met baie plek.

Alles was so netjies en pragtig. Ek sal graag weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius W
Gesin met klein kinders

Lekker plek vir familie met kinders.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Beautiful property; stylish; clean, everything that one could need was available.

The property is perfectly positioned. The layout is stunning flow of communication, togetherness. Property was equipped with everything required - fully fitted kitchen, laundry room, bedrooms, a definite contender for a repeat visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W
Saam met vriende

Ongelooflike spasie, veilig en gemaklik.

Gasvry, ruim en definitief weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda J

Pragtige, veilige omgewing met heerlike onthaal-area en privaatheid vir elke kamer.

Heerlike oop ruimtes, pragtig op golfbaan. Privaatheid is groot plus vir volwasse pare met die kamers wat op 4 hoeke is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Wonderlik.

Die huis is goed uitgelê. Die stoep bied baie skadu en dis wonderlik om jou naweek daar te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met vriende

Baie lekker gebly!

Bly elke keer baie lekker! Gerieflik dat elke kamer en suite-badkamer het en lekker leefarea/stoep en braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel N - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

'n Heerlike wegbreek uit die stad. Regtig aan te bevole.

26 on Chardonnay het perfek aan ons vereistes voldoen. Die huis is baie goed toegerus, pragtig, privaat en baie netjies. Voorwaar 'n lieflike plek waarheen 'n groot groep volwassenes (8) kan wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan Z - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Z
Gesin met klein kinders

Waarde.

Wonderlik, wonderlik, wonderlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chardonnay se terugvoer

Baie, baie dankie Jan.

26 on Chardonnay
Kyle I - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle I
Saam met vriende

Brilliant weekend away.

Perfect house and location. House was clean and so well equipped for you to have a great time. Will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Briljante naweek weg.

Ideale huis en ligging. Huis was skoon en goed toegerus om 'n lekker tydjie te hê. Sal definitief terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chardonnay se terugvoer

Thank you, Kyle, for a great review.
Regards,
Lynn

26 on Chardonnay
Igna J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna J

Dit is 'n ruim goed-toegeruste huis met heerlike kuierruimte.

Die huis is goed toegerus en genoeg spasie vir groot groep. Die kamers is so geleë dat jy privaatheid het van jou vriende. Kan regtig die verblyf vir enige iemand voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien V
Gesin met tieners

Pragtige vakansiehuis op gholflandgoed!

Smaakvolle gemeubileerde en ten volle toegeruste huis. Alles wat jy nodig het om jou batterye te herlaai! Pragtige uitsig en ligging, baie privaat en veilig. Ons gesin het gholfnaweek baie geniet. Klubhuis word aanbeveel, lekker kos en vriendelike diens. Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

26 on Chardonnay se terugvoer

Hello Karlien,
Baie dankie vir die vrygewige en positiewe terugvoer op 26onChardonnay.
Groete Lynn

26 on Chardonnay
Arthur S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur S
Saam met vriende

Thoroughly enjoyed our stay.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D
Gesin met klein kinders

Conveniently situated and comfortable facilities.

Had a pleasant stay for 7 nights with family. Convenient position being so close to town and surrounding facilities. House had all essential items for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N
Gesin met tieners

A wonderful relaxing peaceful place of beauty.

We arrived and were delighted to check in with no trouble. The place is wonderfully spacious and bright. Kitchen was well-equipped and we had a memorable time with the kids. Will definitely book again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike en rustige plek vir ontspanning.

Ons het ingeklok sonder enige moeite of probleme. Die eenheid was baie ruim en lig. Die kombuis is goed toegerus en ons het 'n wonderlike tyd saam met die kinders gehad. Sal beslis weer hier bespreek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darran F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darran F
Saam met vriende

Stunning house and great hosts.

It was our 2nd time at the house and will definitely go back. Great location and lovely house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohan V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rohan V
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld, op winter special met 8 mense.

Pragtige huis en fasiliteite, die 4 kamers met eie badkamers was baie gerieflik. Perfek vir families of groep vriende. Geen klagtes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel B

Wonderlike ligging, pragtige huis wat wonderlik leef vir 'n groot groep.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia V
Saam met vriende

Fantastiese verblyf!

Baie gerieflik met alles wat 'n mens kan benodig en dan nog vele meer! Goeie kommunikasie en reëlings, skoon, stil en ruim. Pragtige kamers en badkamers. Werklik 'n huis weg van die huis. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Victor S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxury and great value, far from the maddening crowd.

Fabulous home with space for individual privacy and both inside and outside entertainment options.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monika D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika D
Gesin met klein kinders

Hoogs aanbeveelbaar!

Dit was werklik 'n wonderlike huis met als wat mens kon nodig kry tot ons beskikking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lappies L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lappies L
Gesin met tieners

Ontspannend.

Was baie netjies en lekker gerus, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L
Saam met vriende

Kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Die eenheid bied alles wat nodig is en meer. Skoon, netjies en 'n lieflike stoep. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wiekus P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wiekus P
Saam met vriende

Wat 'n wonderlike plek om te bly, gaan beslis weer kuier.

Die ligging is perfek geleë met heerlike oggend kuier en ontbyt op die stoep. Die huis is baie goed uitgelê en gee die gaste hulle eie privaatheid met die pragtige kamers, die huis is regtig 'n juweel om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Gesin met tieners

Ruim, netjiese woning.

Die huis is volledig toegerus met moderne afwerkings en meubels. Die ruim stoep met braai-area maak vir lekker kuier. Die 4 gastekamers is smaakvol versier en bied totale privaatheid. Die huis is in 'n stil omgewing en kyk uit op die gholfbaan. Al die elektriese toerusting is in goeie werkende kondisie. Die huis was silwerskoon met ons aankoms. Sal beslis weer hier woon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marzanne T - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzanne T
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fantastiese naweek in 'n lekker huis.

Baie mooi, skoon en netjiese huis. Ons kom gaan gholf speel en stop vir 'n drinkding op ons eie stoep. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie G
Saam met vriende

Heerlike kuierhuis!

Het heerlik saam met vriende gekuier in hierdie huis. Kan aanbeveel! Huis kan net bietjie koud word in winter. Die vuurmaakplek binne die kombuis maak die leefarea lekker warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanneri S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanneri S
Saam met vriende

Uitstekend, uiters netjies en ten volle toegerus.

Uiters netjiese en stylvolle akkommodasie. Die huis is ten volle toegerus en maak werklik voorsiening vir alles. Die diens was puik en ons het heerlik gekuier. Ek sal 26 on Chardonnay ten sterkste aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene J
Saam met vriende

Fantastiese, netjiese verblyf. Baie goed toegerus.

Ons week op 26 on Chardonnay was baie aangenaam. Huis was uiters netjies en goed toegerus. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Eienaar was ook baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M
Saam met vriende

Ideale plek om te bly in Robertson.

Alles wat jy nodig voorsien vir luukse verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chardonnay-weg 26, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3a07b33a53c168441e7554bfb2aceb2ffd12287a597f22c56903dc5ab3e9fbe815513dda5624fd72a188e92d0993246d977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 26 Chardonnay Road Silwerstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.814094707021 19.848815542328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem