Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

26 on Chardonnay

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chardonnay-weg 26, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

26 on Chardonnay bied luukse selfsorgverblyf aan gholfspelers, gesinne of vriende wat op soek is na genotvolle verblyf in die platteland. Dit is in die Silwerstrand Gholflandgoed geleë en is 'n veilige en rustige huis wat jou siel sal voed.

Maak jouself tuis in dié luukse oopplan-huis. Die huis het 3 slaapkamers wat elk beskik oor sy eie en suite-badkamer. Die huis het altesaam slaapplek vir 6. Die een en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad en die ander 2 het almal storte. Elke kamer het enkelbeddens wat oorgetrek is met gehalte-linne.

Die huis spog ook met 'n volledig toegeruste kombuis, binnebraai, skottelgoedwasser, eetkamer met 'n kaggel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite kan gaste lekker op die stoep sit en die asemrowende omgewing gade slaan. Twee enkelmotorhuise is beskikbaar vir veilige parkeerplek. 'n Omsetter verskaf eletrisiteit aan die TV en WiFi tydens beurtkrag.

Of jy nou hier is om die landgoed se gholfgeriewe te benut, en of jy nou net wil draf of fietsry - ons selfsorgverblyf is ideaal! Dit is ook perfek vir diegene wat net die Robertsonvallei en sy besienswaardighede, wynkelders, restaurante en feeste wil verken. Ons waarborg onvergeetlike verblyf!

Kinders is meer as welkom, maar ongelukkig is ons nie troeteldiervriendelik nie.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 on Chardonnay sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 47 resensies vir 26 on Chardonnay
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Chardonnay-weg 26, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink 26 on Chardonnay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chardonnay-weg 26, Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3a07b33a53c168441e7554bfb2aceb2ffd12287a597f22c56903dc5ab3e9fbe815513dda5624fd72a188e92d0993246d977?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 26 Chardonnay Road Silwerstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.814094707021 19.848815542328