26 On Condor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

26 On Condor is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van die gewilde Oudtshoorn op Roete 62, aangrensend met die woonhuis.

Die eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, rusbank, platskerm-TV en waaier. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, breekware, eetgerei en 'n ontbythoekie.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 26 On Condor sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 26 On Condor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za