LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 26 on First | LekkeSlaap
+49

26 on First

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Cres-straat 26 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 450 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

26 on First is 'n villa in die luukse Kampsbaai, Kaapstad. Die eiendom bied 2 swembaddens, kuierareas binne en buite, 'n gimnasium en 'n sauna.

Dié tripelverdiepingvilla het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 kamers met lugversorging, 5 badkamers en 'n gastetoilet Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n platskerm-TV met 'n Blu-ray-speler, 'n kaggel, instapkas, privaat balkon en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en 'n platskerm-TV met 'n Blu-ray-speler. Dié kamer het toegang tot 'n aparte badkamer.

Die derde kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n platskerm-TV met 'n Blu-ray-speler, 'n en suite-badkamer en toegang tot die groot dek met die tweede swembad. Die vierde, vyfde en sesde kamer het 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV met 'n Blu-ray-speler en toegang tot die aparte badkamers.

Die ruim oopplan-kombuis is volledig toegerus en sluit 'n Siemens-koffiemasjien, 'n eerlikheidskroeg met koeldrank, bier, wyn en sap, en koffie, tee en water in. Die hoofleefarea het 2 sitareas, 'n kaggel, TV met satellietkanale, 'n klankstelsel met 'n kaggelpunt en lei na die aparte sitarea op die onderste verdieping met 'n kaggel en 'n platskerm-TV.

Die gimnasium het 'n trapmeul, maagspiermasjien, oefenfiets, gewigte, TV met sekere kanale, klankstelsel en 'n yskas. Die sauna het sitplek vir 6. Die villa bied ook WiFi, 'n onderdaksitarea met 'n kaggel, sekuriteitsheinings, veilige parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel en direkte toegang met 24 uur-gewapende reaksie.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 on First sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • 1ste Cres-straat 26 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R10 450
per nag (plek vir 12)
Vanaf R10 450
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1ste Cres-straat 26 , Kampsbaai, Kaapstad, 8040, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA494cdc4b2a42efdae5cca05f75c3c069e7589a091da8e535d7a9b8f098a9532b778a8e8c66f254afba6f4962df3df7db5286?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R10 450  per nag (plek vir 12) 26 1st Cres Street Camps Bay 8040 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9573899 18.3786999
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!