Oos-Londen Akkommodasie by 26 on Utrecht | LekkeSlaap
+6
+6

26 on Utrecht

6 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrecht-laan 26, Bonnie Doon, Oos-Londen, 4251, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

26 on Utrecht is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Bonnie Doon, 'n stil residensiële voorstad van Oos-Londen. Dié area bied 'n aantal goeie restaurante en koswinkels, net 'n kort entjie se ry daarvan af. Nahoon-strand, 'n gewilde swemstrand, is net 2,3 km van die woonstel af.

Die ateljeewoonstel kan 2 gaste akkommodeer: Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n aparte badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sit en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, ketel en broodrooster. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het 2 gemaklike stoele en 'n TV met DStv-kanale. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by 26 on Utrecht sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir 26 on Utrecht
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Utrecht-laan 26, Bonnie Doon, Oos-Londen, 4251, Oos-Kaap
  • Gaste dink 26 on Utrecht het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrecht-laan 26, Bonnie Doon, Oos-Londen, 4251, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViMGRhN2YyLWRkNDgtNGVmNi04ZDQxLTQ0Y2Y4YjUxZGQ3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 26 Utrecht Avenue Bonnie Doon 4251 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -32.978292 27.922279
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za