26 on Winburg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
26 on Winburg is in die dorpie Hartenbos, tussen George en Mosselbaai, geleë. Die woonstel is 1,2 km van Hartenbosstrand af en slegs 400 m vanaf 'n verskeidenheid winkels.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 1 stapelbed. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle beddegoed word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en elektriese oond, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n buitebraai en veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.
Die eenheid is slegs 700 m vanaf die strand en 800 m van die ATKV-amfiteater af.
Slaapplek
’n Bespreking by 26 on Winburg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink 26 on Winburg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Winburgstraat 26, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom