Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 at Wozani Ridge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essex-weg 2626, Wozani Ridge Estate, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

27 at Wozani Ridge is 'n ruim vakansiehuis op die Wozani Ridge Landgoed in Hibberdene. Dié selfsorghuis is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n gerieflike vakansie naby die strand en ver van die stadslewe.

Hierdie dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede, derde en vierde badkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 2 dubbelslaapbanke in die leefarea. Die badkamers het elk 'n stort of 'n bad.

Die huis het 'n kombuis wat toegerus is met die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea lei na die dek wat 'n beskutte Jacuzzi het.

Daar is ook 'n kinderspeelarea, gratis WiFi en veilige parkeerplek vir voertuie op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 at Wozani Ridge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Essex-weg 2626, Wozani Ridge Estate, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essex-weg 2626, Wozani Ridge Estate, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed73d65620676ae9a47106ecd6b351c814d1589fb434efb1d655ba0162b62b832a8cbd6bbb7d54e468b56c1023f455b2ac25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 12) 2626 Essex Road Wozani Ridge Estate 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.594075943634 30.560368223873