LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 Hilltops | LekkeSlaap
+61

27 Hilltops

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

27 Hilltops bied selfsorgverblyf in die rustige woonbuurt aan die bokant van Knysna Heights met 'n panoramiese uitsig oor die beroemde Knysna-strandmeer en op die Knysnakoppies, asook op die pragtige Outeniekwaberge. Dit is die ideale basis om die omgewing te verken of om daguitstappies langs die skilderagtige Tuinroete te geniet.

Verblyf word in die Hilltops dubbelverdieping-hoofhuis en 'n selfstandige Hilltops-woonstel op die boonste verdieping gebied. Die Hilltops-hoofhuis en die Hilltops-woonstel kan apart verhuur word, of saam vir groepe van 8 gaste. Daar is braaigeriewe op die onderdakstoep en 'n vuurput in die tuin.

Die Hilltops-hoofhuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea.

Die Hilltops-woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea. Daar is 2 privaat uitkykdekke met sitplek en 'n Weber kan in die tuin gebruik word.

'n Ontbytpakkie met vars brood, botter, eiers, kaas, beskuit, konfyt, vars vrugte, tee, koffie en melk kan gereël word.

Gaste het gedeelde gebruik van 'n groot inheemse tuin, 'n vuurkring en 'n boule-baan.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rio-straat 27, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a79d606b6310aa398dbe215514a34cd5a17039094bda8e155bf18f887b56639cb2a914a0f24468a7ed7b5fe9119f320716b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 27 Rio Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.029073319308 23.038413048479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!