Paradise Beach Akkommodasie by 27 Lorstan Castle | LekkeSlaap
+12
+12

27 Lorstan Castle

3 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Lorstan Laan, , Jeffrey's Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

27 Lorstan is 'n eksklusiewe 5-slaapkamer selfsorg huis, stapafstand van die strand, met panoramiese uitsigte van Humansdorp en die Baviaanskloofberge, sowel as die manjifieke see-uitsigte aan die oostekant.

Die huis is ideaal vir 'n groot familiebyeenkoms, weg van Jeffreysbaai se besige kern, maar nog steeds lekker naby aan al die dorp se aantreklikhede.

Hierdie nuwe, goed toegeruste vakansiehuis het 5 slaapkamers. Die huis kan 9 gaste huisves, en het 2 balkonne.

Ons bied die volgende:

* Radio
* TV (Bring asb. jou eie dekodeerder en kaart)
* Ingeboude braaiers op balkon
* Mikrogolfoond
* Yskas
* Linne
* Handdoeke (Bring asb. jou eie strandhanddoeke)

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 27 Lorstan Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 27 Lorstan Laan, , Jeffrey's Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Gaste dink 27 Lorstan Castle het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 27 Lorstan Laan, , Jeffrey's Bay, 6300, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkNzg5YWVjLTk5YWUtNGYzYS05ODRiLTEyYmZhOTUzZjA1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 9) 3 5 1 5 27 Lorstan Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 09:00 -34.11293936052 24.875972105344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za