LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 on Constantia | LekkeSlaap
+10

27 on Constantia

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 27, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

27 on Constantia is in Durbanville en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Dié woonstel is op 'n residensiële eiendom en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

'n Skoonmaakdiens is beskikbaar, maar moet vooraf gereël word.

Daar is 'n lapa met braaigeriewe, insluitend hout en gas, 'n swembad en buitemeubels.

Dié rustige, veilige buurt is 25 km vanaf Kaapstad se sakekern en binne 'n radius van 4 km vanaf winkelsentrums en 10 km vanaf hospitale.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 on Constantia sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 27 on Constantia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Constantia-singel 27, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 on Constantia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 27, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgxlLWPcsJhliWFeMcIH9DXLKqIIfncDADuclnkzWia8vazLIDL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.864344661584 18.659168020547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!