LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 on Constantia | LekkeSlaap
+10

27 on Constantia

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 27 on Constantia
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Joanette M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir twee weke baie gemaklik en lekker gebly!

Die woonstel is uiters skoon, netjies asook ruim en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Daar was ook geen probleme met ons troeteldiere nie, hulle het hul behandel asof dit hul eie was! Baie dankie julle!

Marietjie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, smaakvolle verblyf.

Ons het baie gehou van die privaat ingang. Die woonstel is uiters keurig, netjies en baie goed toegerus.

Fritz S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Sentraal, skoon en eienaar is hulpvaardig.

27 on Constantia's terugvoer

Pragtige gaste. Was 'n voorreg om hulle te kon huisves. Kan hulle baie sterk aanbeveel.Hoop ons sien hulle weer.
Danie en Annette

27 on Constantia
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Constantia-singel 27, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgxlLWPcsJhliWFeMcIH9DXLKqIIfncDADuclnkzWia8vazLIDL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 27 Constantia Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.864344661584 18.659168020547
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!