27 on Pinehurst
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinehurstrylaan 27, White River Country Estates, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R930 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
27 on Pinehurst is ’n pragtige woonstel op ’n landgoed in Witrivier, ’n klein dorp in die Krokodilriviervallei. Dié woonstel is naby die grens van die Kruger Nasionale Park en die Panorama-roete en is omring deur prentjiemooi woude wat die dorp die ideale bestemming vir natuurliefhebbers maak.
Die woonstel is modern en het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste in ’n ruim slaapkamer. Die ruim badkamer het ’n instapstort.
Die oopplan-kombuis het ’n yskassie, ingeboude mikrogolfoond, ketel en basiese toerusting. Verder is daar ook ’n TV met DStv, WiFi en ’n gedeelde swembad.
Doendinge in die area sluit staproetes, abseil, bergfietsry, verfbal speel, en wynproe by Rottcher Wineries, tennis, muurbal, asook gholf by die 18 putjie-gholfbaan.
Slaapplek
’n Bespreking by 27 on Pinehurst sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Jaar gelys 5
Ligging
- Pinehurstrylaan 27, White River Country Estates, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink 27 on Pinehurst het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinehurstrylaan 27, White River Country Estates, Witrivier, 1240, Mpumalanga
- Geen kinders onder 18