Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

27 On Ray

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

27 On Ray is in Britannia Reef in die kusdorpie Britanniabaai geleë en bied lieflike vakansieverblyf. Dié eenheid is stapafstand, sowat 400 m, vanaf die strand, 90 minute vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg en die Weskus Mall, en ongeveer 20 km vanaf Paternoster. Die rustigheid en ontspanne atmosfeer van die Weskus is sommer aansteeklik.

Verblyf beskik oor 2 slaapkamers waarvan een 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens het. Die eenheid het 2 badkamers waarvan die een 'n stort, bad, wasbak en ’n toilet het en die hoofslaapkamer het ’n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, wasmasjien, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar. Gaste is ook welkom om hul eie dekodeerder saam te bring indien hulle meer kanale verkies. Daar is 'n addisionele koppelpunt. Die eenheid het 'n binnebraai-area op die beskutte kuierstoep, wat perfek vir enige weerstoestande is.

27 on Ray het ook 'n alarmstelsel en diefwering voor die vensters.

Gaste kan uitsien na die Suidelike Noorkappers en boggelrugwalvisse wat vir sowat 10 maande van die jaar te sien is, sowel as meer as 200 voëlspesies en pragtige blomme in die lente.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 On Ray sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 38 resensies vir 27 On Ray
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Landie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 43

Jaar gelys 7

Ligging

  • Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Gaste dink 27 On Ray het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 595
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ray-singel 27, Britannia Reef, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02ab93b86369ceee54a09968859898a25cd74ca5157ff409dbdaf030b84cfb3cfdf2600db0bcca8ca4cdc152c69f1dccf26b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 595 per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 27 Ray Crescent Britannia Reef, Britannia Bay 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-16:00 10:00 -32.725847956822 17.942193299532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem