LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 27 Uluwatu | LekkeSlaap
+21

27 Uluwatu

Selfsorg
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 800 R4 080 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

27 Uluwatu is 'n selfsorgmeenthuis op die luukse Zimbali Coastal Estate aan die Noordkus. Die landgoed spog met 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe, sowel as 'n privaat en afgeleë strand.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Dié kamers het elkeen 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die derde badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met die nodige toebehore en daar is 'n toonbank, eetgerei en breekware. Die ruim leefarea langsaan bied toegang tot die onderdakstoep met stoepmeubels, 'n braai en 'n privaat tuin.

Daar is 'n dubbelmotorhuis en oop parkeerplek vir 3 voertuie. Gaste het toegang tot die oord se geriewe, soos die swembaddens, tennis- en muurbalbane, die 18 putjie-gholfbaan, kroeë, koffiewinkels, doendinge vir kinders en trou- en konferensievenues wat te huur is. Die oord is 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by 27 Uluwatu sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Yellowwood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 800
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 8)
was R4 800
Vanaf R4 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Yellowwood-rylaan, Zimbali Coastal Resort, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXpLJ49DbksXyawHhLuuVsf6d0dAmw0DR70QgZS4CI6OMBXjHxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 800, nou Vanaf R4 080  per nag (plek vir 8) Yellowwood Drive Zimbali Coastal Resort 4422 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.555362672322 31.192708662096
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!