Clarens Akkommodasie by 278 on Main | LekkeSlaap
+41

278 on Main

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

278 on Main bied vir jou luukse akkommodasie in die pragtige dorpie Clarens, wat in die hartjie van die oos Vrystaat geleë is.

Daar is 4 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers met 'n bad en 'n stort en daar is 'n tweeslaapkamereenheid wat selfsorg- of B&B-verblyf bied. Al die linne is 100% katoenperkal, die beddens het elektriese komberse en daar is verwarmers in die kamers. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe en TV's.

Ontbyt is beskikbaar by die restaurant op die perseel, "278", en dit word daagliks vanaf 7:30 bedien. Die restaurant is ook elke aand oop met die beste trooskos.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 28 resensies vir 278 on Main
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink 278 on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 278, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3OTNiNWRhLWI5ZjItNDI5MC1hNmJmLTJiZTk3Y2VlNTI4OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 28 5 1 5 278 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -28.516104494181 28.419678211212
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za