279 on Brooks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

279 on Brooks is in in Brooklyn en bied gerieflik gemeubileerde kamers aan sakereisigers, vakansiegangers en studente.

Verblyf word in 2 kamers met slaapplek vir 2 tot 3 gaste aangebied. Kamer 11 het net 'n dubbelbed en Kamer 10 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het lugversorging, verwarmers, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met Netflix en Amazon Prime en WiFi. Ontbyt word voorsien. Aandete is beskikbaar op versoek teen 'n addisionele koste. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die perseel is 1,6 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 2 km vanaf Brooklyn Mall, 2,8 km vanaf Loftus Versfeldstadion en 5,4 km vanaf die Uniegeboue en tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 279 On Brooks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za