by 27A on Angus | LekkeSlaap
+107

27A on Angus

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir 27A on Angus
Netheid
4.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Hennie R - Mrt 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Hennie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Duur vir wat jy kry.

By aankoms het hulle niks geweet van ons bespreking nie met gepaargaande vertragings om in te kom. Die onvriendelike dame lyk of sy pas uit die bed opgestaan het. Was teleurgesteld om te ontdek dat die kamer nie 'n en suite-badkamer het nie. Daar was geen melk of Cremora vir die koffie nie. 'n Vaas met dooie blomme het aangedui dat die kamer maar min aandag kry. Sy ook vir die koste 'n queen bed en nie 'n standaard dubbel nie. Ek sou ook aircon vir die prys verwag.

Muzi M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi M
Saam met vriende

See stars.

Great place to have a peace of mind.

Muzi D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

98% Customer Care, 100% hygiene.

27A on Angus se terugvoer

Hi Muzi,
Thanks for your review and I hope we will see you again in the near future.
Best regards, David & Mevis.

27A on Angus
Karolien S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karolien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Naby geleë aan ons event van volgende dag, vriendelike diens.

Ek sal aanbeveel vir aircons asb., was 'n besonderse warm dag. Sowel as beter kussings, dalk 'n stywer opsie al is dit in die kas. Dankie vir julle gasvryheid.

Vanaf
R1 366
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 366
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 366
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 27A Angus-weg, Bedfordview, Johannesburg, 2007, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAma1L41aE3YODxPMFGbJKd1xzjTD2wKBk0Tf6GFP4rWPd605wrB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 366  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 27A Angus Road Bedfordview 2007 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.182206905509 28.121287822723
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem