LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 28 Degrees North West Guesthouse | LekkeSlaap
+10

28 Degrees North West Guesthouse

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir 28 Degrees North West Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ansie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Besigheidsreis

Awesome.

Baie lekker plek en omgewing baie mooi. Sal dit beslis weer gebruik en aanbeveel.

V D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
V D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, maar ongemaklik klein. Onveilig.

Lugreeling word sentraal beheer, dus slaap ons die hele nag met yskoue lug op gesigte. Ander gas in ander kamer het koue lug verkies. Ruimte voor huis vloei oop na aangrensende park. Voel onveilig.

Dirk V - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het 'n goeie nagrus gehad.

Die bespreking was ongelukkig 'n ramp. Aangekom by 28 Degrees North West Guesthouse, dra die ontvangsdame geen kennis van ons bespreking nie. Gelukkig kon sy ons help en vir ons slaapplek gee.

Sakkie E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs met aankoms.

Die reël en bevestiging van verblyf en adres se inligting met e-pos verbinding ontvang. Baie billike tariewe, netheid en 'n vars, skoon bed en stort vir die moeë reisiger.

Michael V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Michael V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very poor.

When we booked in we were told that the booking had been cancelled that morning. After we had shown them the confirmation letter we were given a room. The aircon was poor, it was cooler outside in December in Upington? There were no supplies, so no breakfast was served. The shower cubicle had no door which resulted in a very wet bathroom floor. The lockup area was not available, our vehicle was left outside.

Dirk N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles gekry wat hulle aanbied.

See star rating.

Jannie V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V
Gesin met klein kinders

Was lekker rustig!

Het baie lekker en veral rustig gebly. Die diens was baie vriendelik en baie goed. Al wat verwarrend was, het volgens foto gedink die parkie is deel van gastehuis en privaat, maar is buite gastehuis en 'n publieke parkie.

Koos B - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam, maar die ontbyt was swak.

Baie netjies en modern, maar net die ontbyt was swak.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscustraat 19, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAN87JrdYgFHHH0kzs8Bif3djxtXfN0rH1ER1mm8knEcoTT0MAzK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 19 Hibiscus Street Blydeville 8801 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.436108 21.262072
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!