Kite Mansion Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kite Mansion Penthouse is 'n luukse drieslaapkamer-dakwoonstel in Langebaan aan die Weskus in die Wes-Kaap.

Kite Mansion Penthouse beskik oor 6 kamers en het slaapplek vir 12 gaste. Die verblyf kan verdeel word in 'n drieslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 6 en 'n aparte gastekamers met slaapplek vir 2.

Die Penthouse is luuks, troeteldiervriendelik en het 3 kamers met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die Penthouse het ook 'n kombuis wat volledig toegerus is en 'n leefarea wat na groot balkon met 'n ingeboude braai lei.

Die Pool House-kamers is op die Kite Mansion se grondverdieping. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met DStv wat gedeel word, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die Pool House-kamer het 'n kombuisie, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n slaapbank vir 1 kind. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuis, sitarea, TV en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en gratis WiFi in.

Nabygeleë doendinge sluit voëlkyk, visvang, fietsry. perdry en wildkyk in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kite Mansion Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za