Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 on Andrew

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 50 resensies vir 28 on Andrew
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Estelle V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V
Gesin met tieners

Lekker rustig gekuier.

Baie lekker gekuier. Sal weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie, Estelle. Bly jy het lekker gebly. Jy is welkom terug enige tyd.

28 on Andrew
Mercia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mercia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik. Baie vriendelike gasvrou.

Ons bygestaan met als wat ons wou hê, ook met raad waar ons kon eet. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie Mercia vir goeie resensie. Waardeer opreg.
Julle is welkom terug enige tyd.

28 on Andrew
Lisa S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en veilig.

Kamer was klein, maar netjies met 'n gemeenskaplike kombuis sou 'n mens daarvan wou gebruikmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie Lisa vir jou resensie. Waardeer. Welkom terug enige tyd.

28 on Andrew
Charles F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brief overnight stop, early departure.

Initial booking promised breakfast included, confirmation following payment excluded breakfast. Clarity was sought, and we were promised the breakfast would not be charged. The manager insisted it would be charged. As we planned an early departure, I saved my energy and accepted the ruling. It spoiled my experience overall, however. WiFi did not work.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Charles sorry for that. I saw that you were unhappy. The free breakfast thing slip my mind.
For the Wi fi I have an extra router on stand by. But you didn't mention the Wi fi. Some people
have their own routers so I didn't ask. I Apologise again.

28 on Andrew
Nicole E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicole E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gemaklik.

Kamer is netjies en skoon gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Nicole, baie dankie vir resensie. Waardeer.

28 on Andrew
Tweddie Carlton S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tweddie Carlton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super.

Very nice place to stay and visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Thank you, Tweddie
I appreciate your grading.
You are welcome back anytime.

28 on Andrew
Adelaide N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide N
Enkelreisiger

Perfect.

I enjoyed my staying.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

I am so glad you enjoyed your stay, Adelaide.
You are welcome back any time.

28 on Andrew
Nomathamsanqa Z - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nomathamsanqa Z
Saam met vriende

Owner is rude.

The toilets were not working properly. The rooms had foul smell due to the toilet. The owner was very rude to us. The pool was not clean. There was nothing good about that place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurjen F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jurjen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay over.

Friendly owner; we felt very welcome. Breakfast was good, room was good, no complaints. Recommandable if you want to stay over in Barberton.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Jurjen, thank you very much for the good review. We appreciate it. You are welcome back any time.

28 on Andrew
Belinda L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly.

Rustige plek met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Dankie Belinda bly jy het lekker gebly!

28 on Andrew
Clinton O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clinton O
Saam met vriende

Friendly service and the rooms were comfortable.

Breakfast is great and feels like home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Thank you Clinton for the good review. Appreciate it very much. You are welcome back any time.

28 on Andrew
Phillip B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B
Gesin met tieners

Was heerlik.

Uitstekende waarde vir geld. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie Phillip. Waardeer jou positiewe gradering. Jy is welkom terug enige tyd.

28 on Andrew
Rob V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob V
Gesin met klein kinders

Recommended.

Very safe and clean, spacious rooms and friendly owner. We will come back another time. Rob Netherlands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Rob, so glad you enjoyed your stay here at 28 On Andrew. Thank you for the good grading. Appreciate it.

28 on Andrew
Hans N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans N
Saam met vriende

Aangename verblyf in 'n mooi deel van Barberton.

Dit was lekker om die einaares persoonlik te ontmoet. Die kamers was netjies en gerieflik. Veilige parkering is ook 'n voordeeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie Hans, vir jou goeie gradering. So lekker om te hoor as gaste tevrede was en lekker gebly het.

28 on Andrew
Marina L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Besigheidsreis

Baie aangename, goeie ervaring.

Alles is netjies en voldoen aan alle verwagtings. Die eienaar is baie akkommoderend, pas aan by spesiale en spesifieke behoeftes, stap meer as die ekstra myl om verblyf gerieflik te maak. Laat mens tuis voel en kos was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Dankie Marina, ek waardeer jou resensie. Ek is so dankbaar om te hoor as mense tevrede was en lekker gebly het.

28 on Andrew
Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicky V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie kamer gekry wat ons bespreek het nie.

Ons het bespreek vir kamer 2 met 'n dubbelbed. Met geen rede het die gasvrou ons in kamer nr 1 geplaas waarin 2 driekwartbedjies was. Haar woorde was 'julle is net vir een aand hier', wat 'n teleurstellende ondervinding, glad nie ons keuse gewees nie. Waarom 'n bespreking maak en jou opsie uitoefen net om jou in 'n kamer te plaas, wat regtig onaanvaarbaar is. Onhigiëniese, swak badkamer! Geen glase in kamer, moet by buite algemene kombuis glase gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Ek is baie jammer julle voel so sterk oor die skuif na ander kamer. Ek het ongelukkig reeds 'n enkel persoon in kamer 2 gehad wat al paar dae oor gebly het en kom hom nie skuif nie.
Ek sit nou glase in al die kamers na jou aan beveling. Ek stem saam, die stort gordyn is nie goeie idee nie. Kamer 2 het ook 'n stort gordyn net vir julle insae.
My volgende projek is opgradering van badkamers.
Dankie vir die resensie.

28 on Andrew
Leon S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net oorgeslaap.

TV het nie gewerk nie. Lugversorger het vreeslik geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hogard G - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hogard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

A most enjoyable stay with an obliging and helpful host.

The breakfasts especially deserve mention. Outstanding!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Hogard,
Thank you for great review. I am so glad you enjoyed your stay here at the guesthouse. You are welcome back any time.

28 on Andrew
Dorette O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dorette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig, maar lekker gekuier.

Ek het nie self daar geslaap nie, maar vir my seun en sy verloofde bespreek, so ek kan eintlik nie veel se nie, maar hulle sê dit was ok.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renate S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Renate S
Gesin met tieners

Teleurgesteld.

Ons hou daarvan om nuwe plekke te probeer. Ongelukkig was ons nie so beïndruk met ons keuse nie. Net die een kamer het 'n lugversorger, ander net waaiers. Maar koste bly dieselfde. TV en WiFi het glad nie gewerk nie. Swembad is gewys maar niks van Jacuzzi gepraat nie, rede vir ons keuse. Geen gebottelde water en slegte koffie en poeiermelk. Volgende aand het ons in Bloem geslaap, ligjare beter. Kort 'n badkassie in badkamer om badsakkie te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth B
Saam met vriende

Comfortable and clean. Felt welcome!

Breakfast was good! Hostess warm and friendly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met vriende

Pragtig en gemaklik, netjies en skoon.

Dit is nou my derde keer wat ek hier oornag en ek geniet dit elke keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Thomas baie dankie vir goeie resensie word opreg waardeer.
Jy is weer welkom terug enige tyd!!

28 on Andrew
Ester W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties gewees.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

More Hester,
Baie dankie vir baie goeie resensie. Bly jy het lekker gebly.
Jy is welkom terug enige tyd.

28 on Andrew
Johan S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik, lekker gebly en vriendelike ontvangs en behandeling.

Die gasvrou is baie vriendelik, behulpsaam en die geriewe is netjies. Ontbyt was uitstaande en redelik geprys. Ons het gebraai en die geriewe gebruik sonder enige ekstra koste. Die buite kombuis was handig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie Johan.
Word opreg waardeer.
Julle is enige tyd weer welkom.

28 on Andrew
Zack M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zack M
Besigheidsreis

Enjoyed my stay and will definitely book again.

Happy host, Annamarie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Zack,
Thank you for the positive review. You are welcome back any time!

28 on Andrew
Debbie D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Large room and nicely decorated accommodation.

Lovely, large bed and pretty accommodation. Had all we needed to overnight there. Safe parking area and the host Annamarie made sure that we had power to plug in our camping fridge/freezer. Many thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Thank you, Debbie. It was my pleasure! Glad you enjoyed your stay. You are welcome back any time!!

28 on Andrew
Thomas D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Saam met vriende

Fantasties!

Goed vir die rus en vrede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marei M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marei M
Enkelreisiger

Excellent!

The position of the bar fridge the noise it make, can disturb your sleep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Morning Marei
Sorry for that the room is small. Maybe it will be an idea just to switch it off during the night.

28 on Andrew
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en ideale ligging.

Alles was in plek by aankoms. Kamers netjies en gerieflik. Stil en veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Dankie Johan, vir goeie resensie. Ek waardeer dit baie.

28 on Andrew
Karabo M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M
Saam met vriende

Girls trip with a bang.

The place was clean and well looked after. We had mega fun with the girls. Even though it’s a B&B, Annamarie allowed us to make our food in her kitchen. Such a great hostess. Thank you, Annamarie. God bless you in abundance!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Morning Karabo,
It was a bang indeed!! Glad you had a nice time!! 😉😎

28 on Andrew
Jacobus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het alles perfek gevind.

Annamarie het uit haar pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Ons was baie goed behandel

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed

Sterk aanbeveel. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Enkelreisiger

Baie oulike plekkie.

Klein en ideaal. Baie vriendelik. Sal dit vir enige iemand aanraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nkosinathi M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkosinathi M
Enkelreisiger

Amazing.

I really enjoyed staying at 28 on Andrew B&B.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Ek't dit regtig geniet om by 28 on Andrew te bly.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was so gemaklik en het baie tuis gevoel.

Ons gasvrou was so gemaklik en vriendelik. Sy is die beste, en niks is te veel moeite nie. Ons kan 28 on Andrew baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S
Besigheidsreis

Aan al ons behoeftes voldoen.

Tot ekstra handdoeke laat nag gebring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dré M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dré M
Saam met vriende

Een zeer gast vrij ontvangst en complete kamers in een prima veilige omgeving met een heerlijk ontbijt.

Een zeer gast vrij ontvangst en compleet kamers in een prima omgeving. Het ontbijt is heerlijk en compleet. Verder zijn er alle mogelijkheden om zelf te koken of braai te hebben.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename atmosfeer.

In plek van die groot laaikas sal 'n yskas, 'n tafeltjie en 'n stoel meer prakties wees. Ek sou eerder op TV na kanale 144, 400, 401, 2 en 3 en 181 wou luister as na die SABC. Die toilet se seël sluit nie elke keer dig nie en lek water tot die armpie opgetel word. Let asb. op na die spelling van 'disturb'. Dis sonder die 'e' op die end. Die kragverdeler se proppe werk nie almal altyd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hallo Francois,
Baie dankie vir waardevolle idees. Altyd goed om van gaste te hoor hoe hulle kamer beleef en wat kan verbeter word.
Omdat die kamer so klein is slaap meeste mense slegs een aand en is yskassie nie so broodnodig nie end SABC bly maar
goedkoopste opsie. Weet van die toilet en sal aandag gee daar aan.
Dankie vir oorbly! Enige tyd weer welkom!
Groete,
Annamarie Keys

28 on Andrew
Motsamai P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Motsamai P
Besigheidsreis

Nice place to be.

Nice side to be and good for concentration on your business and fresh air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D
Enkelreisiger

Dit was fantasties.

Waarde vir geld. Pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G
Saam met vriende

Absoluut awesome.

Annamarie het ons baie vriendelik verwelkom en is 'n besonderse gasvrou, sy het uit haar pad gegaan om dit vir ons so gerieflik as moontlik te maak en voorsiening gemaak vir ekstra goedjies wat nie eers by die prys ingesluit was nie. Dit is baie netjies en skoon. Ontbyt was heerlik en ek sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie Marinda vir jou positiewe resensie. Bly julle het lekker gekuier! Kom weer enige tyd!
Groete
Annamarie

28 on Andrew
Willem B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Annemarie is baie vriendelik en behulpsaam, dit was 'n baie goeie keuse vir verblyf.

Die diens is uitstekend en baie vriendelik. Het geen klagtes nie, alles soos geadverteer, en die prys is baie billik. Ek kan 28 on Andrew definitief aanbeveel, en ek sal self ook weer teruggaan soontoe. Die enigste klagte (en dis nie juis 'n klagte nie) is dat daar nie ekstra vensters is om 'n trek deur die kamer te bewerkstellig nie, maar vir die prys kla ek hoegenaamd nie daaroor nie. Baie lekker plek en Annemarie is 'n uitstekende gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe resensie, Willem. Dit word waardeer!

Kom kuier gerus enige tyd weer.

Groete
Annamarie

28 on Andrew
Mignon K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignon K
Enkelreisiger

Baie aangenaam.

Baie netjies en skoon met vriendelike en behulpsame gasvrou. Sal dit enige tyd aanbeveel. Ek het nie daar ontbyt gehad nie so ek kan nie daarop enige kommentaar lewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Better value for your money you won't find easily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritius V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf en vriendelike invangs. Goeie ontbyt.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes O
Saam met vriende

Uitstekend!

Als was uitstekend. Gasvrou was hulpvaardig en baie vriendelik. Uitstekend waarde vir geld. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bjorn D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn D
Saam met vriende

We enjoyed our stay.

Lovely place. We will surely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik met goeie ontbyt.

'n Groeiende dorp met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edith V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith V
Saam met vriende

Lekker gebly.

Sou dit aanbeveel aan ander. Warm water het bietjie aandag nodig. Haak in stort bietjie hoog vir meeste mense. Verder was als goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie B
Enkelreisiger

Leefbaar.

Nie ontbyt gekry die eerste oggend nie. Kamer nie skoongemaak die tweede dag nie. Bed nie opgemaak nie. Koffie en tee nie aangevul nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

28 on Andrew se terugvoer

Hi Fanie, baie dankie vir die ondersteuning by 28 On Andrew. Ek is jammer oor die ontbyt, dit was 'n duidelike misverstand. Ons het die tye deurmekaar gehad en glo my dit het net met jou nog gebeur. Gelukkig het jy my laat attent maak daarop so ek het dadelik my ontbyt kaartjies verander sodat ontbyt tyd duidelik daarop aangebring kan word.
Wat die kamer se skoonmaak betref, moet jy met my die reëling tref. Baie mense hou nie daarvan dat 'n mens in hulle kamers in gaan tydens hulle verblyf nie.
Ek het regtig gedink 5 sakkies koffie, 5 sakkies verromer, 5 suiker, 3 rooibostee en 3 gewone tee is genoeg vir 1 persoon as hy net slaap in sy kamer. Dan is daar nog koffie, tee en lemoensap by ontbyt ook beskikbaar. Let wel die eerste ontbyt wat jy gemis het. So Fanie, ek skuld jou 'n ontbyt en 'n paar koppies koffie.

28 on Andrew
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Andrewstraat 28, Barberton, Mpumalanga, 1300, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7kk8CLVzgs2FviPr4GbWysOmQErv8Ww9WWmmcN5VsAZ1Xqt5g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 28 Andrew Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.78297 31.058