Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

28 On Caledon

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 000 R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

28 On Caledon bied privaat en gerieflike verblyf in George vir sakereisigers en vakansiegangers. Dit is in die hartjie van 'n stil buurt, Camphersdrift. Agter die gastehuis is 2 reuse pieke wat deel vorm van die Outeniekwaberge. Stel jou voor om soggens rustig 'n koppie koffie of tee te geniet terwyl jy dié asemrowende uitsig bewonder.

Dié gastehuis met sy Europese styl is net 15 minute se ry van die naaste strand en lughawe af en is stapafstand vanaf die naaste banke. Die middedorp is net in die straat af en 'n entjie se stap bring jou tot by restaurante, koffiewinkels en pragtige botaniese tuine.

Verblyf is in 'n en suite-gastekamer met 'n koninggrootte-bed beskikbaar wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die groot en suite-badkamer het 'n losstaande Victoriaanse bad en 'n moderne, oop stort. Die kamer lei na 'n gerieflike sitkamer met 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolf. 'n Kontinentale ontbyt word bedien wat ontbytpap, granola, jogurt, vars vrugte, melk, roosterbrood en beskuit insluit.

Die sitkamer lei na 'n privaat stoep, rustige tuin en die swembad waar gaste gerus kan ontspan. Kinders sal op versoek oorweeg word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir 28 On Caledon
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

SUE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Ligging

  • Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 28 On Caledon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 28, George, 6529, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlYzExODkxLWNiNTktNDBjMC1iMTVmLTMzNThjMmNhMDAzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 28 Caledon Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.951609051818 22.46153782209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem